E-mail
Print
Eredienswerkgroepe
Eredienswerkgroepe kom saam om oor die teks van die week te bid en te gesels, en aan die hand daarvan die erediens te beplan.
As jy wil inskakel by 'n eredienswerkgroep, kontak ds. Tinus van Zyl by tinusvz@durbanvillegemeente.co.za
Tye wat werkgroepe mekaar ontmoet:
- Familiediens: Maandae 20:00 (Gesprekskamer)
- Klassieke diens: Woensdae 16:30 (Lesinglokaal)
- Aanddiens: Ad hoc byeenkomste
-
Tienerdiens: Ad hoc byeenkomste
Raak Betrokke!
Wees deel
Wat hoor jy uit die teks?
Teks van die week: Johannes 11:17-44
Sue Swanevelder: (29 Februarie 2012)
Jesaja 55. Wow skrif!!! God is GOD. Heilig!!! Hoe leef EK? MY EIE LEWE!!! Verlan...