E-mail Print

Preektekste

Die goeie en mooi God - 14 weke

7 weke van Lydenstyd

Week 1 – God is goed
20 – 26 Februarie
Psalm 22

Week 2 – God is betroubaar
27 Februarie – 4 Maart
Jesaja 55

Week 3 – God is vrygewig
5 – 11 Maart
Matteus 20:1-15

Week 4 – God is liefde
12 – 18 Maart
Lukas 15:1-2; 11-32

Week 5 – God is heilig
19 – 25 Maart
Jesaja 6:1-8

Week 6 – God vernuwe ons
26 Maart – 1 April
Johannes 15:1-17

Week 7 – God gee Homself
2 – 8 April
Jesaja 52:13 – 53:12

7 weke van Opstandingstyd

Week 1 – God is goed
9 – 15 April
Johannes 11:17-44

Week 2 – God is betroubaar
16 – 22 April
Efesiërs 1:3-14

Week 3 – God is vrygewig
23 – 29 April
Efesiërs 2:3-10

Week 4 – God is liefde
30 April – 6 Mei
Romeine 8:31-39

Week 5 – God is heilig
7 – 13 Mei
Romeine 6:1-14

Week 6 – God vernuwe ons
14 – 20 Mei
Romeine 8:1-17

Week 7 – God gee Homself
21 – 27 Mei
Filippense 2:6-11