Sue Swanevelder:(29 Februarie 2012)
Jesaja 55. Wow skrif!!! God is GOD. Heilig!!! Hoe leef EK? MY EIE LEWE!!! Verlang, smag, dors, om alles prys te gee sodat ek ALLES kan ontvang? Net vir Hom te LEEF. Wat is belangrik? MY kos, klere, geld, gerief, wat ek koop, besit? Kan God my as getuie gebruik as ek met MY goed besig is? Hoe ERNSTIG is ek met God se dinge besig, om tot Sy eer te leef, elke oomblik van die lewe wat HY vir my gee, en van my verwag? Sy getuie! "Sonder heiligheid sal niemand God sien nie". Mag Sy Woord v11, in my my gedurig nuut maak..tot Sy eer. Hoe lyk ons gemeente?