E-mail Print

Avontuurbediening

Die Avontuurbediening reël opwindende aktiwiteite vir die avontuurlustiges onder ons, soos 4x4-ekspedisies, staptoere en meer.

Daar is ook verskeie geleenthede vir families om saam die buitelug te geniet. 

Kontak:
Christi Thirion - christi@durbanvillegemeente.co.za
Ds. André van Wyk - andre@durbanvillegemeente.co.za

Raak Betrokke!