E-mail
Print
Decoligny Gemeente
Bedieniningsleier: Piet van der Westhuizen
Tel: 021 979 4737 / 082 450 4118
E-pos: co-imp@telkomsa.net
Hierdie bediening is die skakel tussen Decoligny se aktiwiteit en die gemeente. Enige besoeke en nodige inligting word aan die gemeente en predikante deurgegee. Besoeke aan die Kaap word in die afkondigings geplaas en geleentheid bestaan om Oom Willem na kleingroepe te nooi om meer van Decoligny en die bedrywighede daar te wete te kom. 'n Gebedsbrief word weekliks ontvang en bidders kan met bedieningsleier kontak vir meer inligting.