Gebedsbediening
• Woensdae oggende in Kerkgebou 06h00 - 07h00 EN 09h00 - 10h00
• Woensdae oggende by De Rust aftreeoord se Lesinglokaal 09h30-10h15
• Woensdae oggende by die Gemeentesentrum se Lesinglokaal 2 om 09h00
• Donderdae 13h00 -14h00 Bestuurspan gebedsbyeenkoms - enige persoon uit die gemeente is welkom om saam te kom bid in die Kerkgebou.
• Saterdae oggende 06h00 - 08h00 in die Gemeentesentrum.
Daar word van die kerkkantoor se SMS-stelsel gebruik gemaak om die versoeke na alle bidders deur te stuur. Versoeke kan anoniem of met besonderhede deurgegee word na die kerkkantoor. Die krag van christene se gebede moet nooit onderskat word nie. Ons glo werklik dat gebed ‘n verskil kan maak en dit is ook die fondament van elke persoon en veral van die kerk en die gemeente. Daarom is daar verskeie gebedsgroepe binne die gemeente. Indien jy hier wil inskakel, kontak asb die kerkkantoo