E-mail
Print
Sylvia Nene
Bedieningsleier: Nana de Kock
Tel: 021 976 3618
E-pos: nana.dekock@absamail.co.za
Sylvia Nene, 'n Xhosadame, werk in die Karl Bremer Hospitaal onder Vigspasiënte. Sy is die tolk tussen dokter en pasiënt en help ook met die geestelike ondersteuning. Ons gemeente betaal haar salaris en die Morgenzicht Bybelstudiegroep ondersteun haar moraal.