Jeug
Junior Kategese (Graad 1-6):
Die Familiediens is Sondae 09h00 in die Gemeenstesentrum. Na die Kindergedeelte verlaat die kinders die diens, vir Junior Kategese. Klasindeling vind plaas op Sondag 15 Januarie 2012.
Vir meer inligting kontak: Lezjé van Zyl
021 975 6370 (x22) / jeug@durbanvillegemeente.co.za
Graad 1 Ouer-en-kind-dag
Saterdag 17 Maart 2012
08:30 - 13:00 in die Jeuglokaal
FOTO's van die Graad 6 Ouer-en-kind-dag
Senior Kategese (Graad 7-12):
Die tienerbediening: "The Shack" is Sondae 18:00-20:00 in die Jeuglokaal.
Kry die inligtingsvorm vir meer detail.
Vir enige navrae kontak: Christi Thirion
021 975 6370 (x21) / christi@durbanvillegemeente.co.za
OF gaan loer op ons facebook blad
Kry jou SUMMER CAMP INSKRYWING hier.
Kennisgewingsbord
Summer Camp 2012
03 Feb 2012
Somer vakansie na die vakansie: By Noordhoek, 3-5 Februarie 2012. Almal van graad 7 tot graad 12 is welkom! Kry jou inskrywingsvorm deur te click op die link hier bo.