Jong werkendes

Hierdie kleingroep bestaan uit jong werkendes van alle agtergronde, van dokters tot onderwysers en alles tussenin.

Hulle kom op Woensdae-aande om 19h00 in Jeuglokaal bymekaar.

Kontak Adel Laubscher by jordaanad@gmail.com