E-mail Print

Kleingroepe

Kleingroepe is die primêre plek waar ons gemeentelede vir mekaar sorg en ondersteun.

Kleingroepe is ook die heel beste plek om by mekaar te leer en saam te groei in ons dissipelskap.

Kontak die Kerkkantoor en gesels met Cindy as jy wil inskakel by 'n kleingroep: 021 975 6370 (X11)

Maak Kontak