E-mail Print

Koor

Die kerkkoor is nie net 'n wonderlike geleentheid om deur sang die Here te loof nie, maar dit is ook 'n belewenis van hegte geloofsgemeenskap om saam met ander gelowiges deel te wees van hierdie besonderse groep.

Die kerkkoor word begelei deur Stephan Ackermann.

Hulle oefen op Donderdae 18:00 in die Kerkgebou.

Kontak:
Stephan Ackermann: sack@absamail.co.za

Raak Betrokke!