Mannekamp

Ons gemeente hou ‘n Mannekamp by Wortelgat 24-26 Februarie 2012. Daar is slegs plek vir 30 persone!

Die tema is: MANWEES VANDAG – IN VERHOUDING MET JESUS CHRISTUS. Ons gaan saampraat oor die realiteite wat mans vandag in die gesig staar – in verhouding met bv. jou vrou, werk, geld, seks, vriende, ens. – en ons gaan dit dan terugbring na God se verwagtinge vir ons as mans vanuit die Skrif.

Die eerste 30 manne wat inskryf en met betaling bevestig (R400) kan saamgaan!

Kliek hier vir die Inskrywingsvorm

Stuur asb jul inskrywingsvorm na ontvangs@durbanvillegemeente.co.za.

Enige navrae: Ds. André van Wyk
Tel. 021-976 0733 (h) Sel. 0844 108 479
Tel. 021-975 6370 (w) Faks. 0866 825 614