E-mail
Print
Retreats
Om uit die gejaag van die alledaagse lewe te kom en vir 'n naweek lank stil te word by God, is 'n ervaring wat jou geestelik, emosioneel en selfs fisies verryk en versterk.
Kontak:
Ds. Gys van Schoor: 083 563 7441