E-mail Print

Doop

Doopgeleenthede is die eerste Sondag van elke maand. Kontak ons ten minste 4 weke voor die doop.

Vul die Doopvorm in en e-pos dit na ontvangs@durbanvillegemeente.co.za of faks dit na 021 976 7109.

Sien die Kalender vir doopgeleenthede.

As jou kind onlangs gedoop is, deel dit graag met ons en laai 'n foto van die doop hier regs op.

Baie geluk aan die volgende ouers wat hul baba 19 Februarie tydens die Klassieke Diens ten doop gebring het:

Leon en Regina Cronjé van Falconstraat 27, wat vir Amelie Maria ten doop gebring het.

Ons vertrou dat hierdie mensie in God se Lig en Liefde sal opgroei.
 

Maak Kontak