E-mail
Print
Finansies
Op watter maniere kan ek finansieel betrokke raak by die Gemeente?
Finansiële bydraes kan vir enige van die volgende afdelings gemaak word:
Maandelikse Dankoffer, Dankbaarheidsoffer of Bedieningsprojekte (gemeenskapsprojekte).
Jy kan dit doen deur ‘n offergawe koevertjie en dit by die kerkkantoor in te dien, of in Sondae se offergawe sakkie te plaas of elektronies inbetalings, debietorders of aftrekorders.
Bankbesonderhede:
Rekeningnaam: NG Gemeente Durbanville
Rekeningnr: 141 058 0019 (Tjekrekening)
Tak: 334810, ABSA Durbanville
Verwysing : Voeg asb altyd die verwysing by sodat ons weet vir wie die inbetaling is.
Navrae:
Christa Ferguson
Tel: 021 975 6370 (x 12)
E-pos: admin@durbanvillegemeente.co.za
Wees deel
Laai 'n Foto op
Laai gerus jou foto op, sodat almal kan sien hoe lyk ons...


