E-mail Print

Nuwe lidmaat

Welkom in Durbanville Gemeente!

Kontak asb enige van die leraars, of maak 'n afspraak by die kerkkantoor, sodat ons jou beter kan leer ken. Leraars

Kyk uit vir ons Nuwe Lidmate Program. Die program strek oor drie Woensdae-aande, 8, 15 en 22 Februarie, van 19:00 tot 20:00 in Lesinglokaal 2.

Nuwe Limate Program

Woensdag, 8 Februarie
Tema: Dissipels van Jesus
Geloofsgewoonte: Lectio Divina
Aanbieder: Ds. Gys van Schoor

Woensdag, 15 Februarie
Tema: Groei saam met mede-gelowiges
Geloofsgewoontes: Liefdevolle luister
Aanbieder: Ds. Tinus van Zyl

Woensdag, 22 Februarie
Tema: In diens van God se nuwe wêreld
Geloofsgewoonte: Daaglikse nadenke
Ds. André van Wyk

Nuwe Lidmaatskapvorm

As jy 'n nuwe lidmaat is, deel dit graag met ons: laai jou foto hier regs op.

Maak Kontak