E-mail Print

Troues

Vir inligting kontak die kerkkantoor by 021 975 6370 (x17) / ontvangs@durbanvillegemeente.co.za.

Kry hier die Tariewe vir troues.

Indien jy  in ons kerkgebou wil trou, vul hierdie Aansoekvorm in en faks of e-pos dit na die Kerkkantoor.

Kontak die Leraars in verband met prediking.

Kontak die orrelis of musikante in verband met musiek: Personeel.

Vir huweliksvoorbereiding is daar die volgende leraars beskikbaar in Durbanville ring: Huweliksvoorbereiding.

Hoe lyk die kerkgebou van binne: sien hierdie besondere Foto.

Fotos: As jy onlangs in ons kerkgebou getrou het, deel dit met ons: laai jou foto hier regs op.